top of page
Search

DIE KRAG VAN GEBED - BYBELSTUDIE

  • leongeel27
  • Aug 23, 2016
  • 1 min read

Voel jou gebedslewe kragteloos op die oomblik?

Dan is die Bybestudie reeks DIE OORLOGSKAMER ook vir jou!

Verbind jouself om vir 5 weke by een van die kleingroepe in te skakel.

Hierdie Bybelstudie fokus op die kragtige uitwerking van gebed op huwelike, ouerskap, loopbane, vriendskappe – elke aspek van die lewe.

Groepe:

· Sondae 18:00 (Enige iemand)

· Maandae 19:00 (Enige iemand)

· Dinsdae 19:00 (Enige iemand)

· Woensdae 09:00 vir Seniors, 11:00 vir Vroue en twee groepe om 19:00, een vir Jeug en een vir ander.

· Donderdae 09:00 (Retire) en 19:00 (Enige iemand)

· Vrydae 05:00 (Enige iemand)

Die byeenkomste duur ongeveer 90 minute en daar sal voorsiening gemaak word vir kinders / babas by elke groep.

Meld asb aan by die tafel onder die kloktoring of stuur ‘n sms na 082 3748703 en dui aan by watter groep jy wil inskakel.


 
 
 

Comments


© 2015 MFK.

bottom of page