top of page
Search

Fonds vir IMKE

  • leongeel27
  • Jul 1, 2016
  • 1 min read

Imke Geldenhuys is ‘n 3 jarige dogtertjie met ‘n rare vorm van beenmurgkanker, naamlik neuroplastoma.

Daar is ‘n fonds gestig om te help betaal vir haar operasie en behandeling. Ons gemeente het reeds

R15 000.00 vir die fonds bewillig uit die wins van ons familiefees en ook R5 000.00 se donasies ontvang.

Enige iemand wat wil bydra tot die fonds kan dit betaal in die Vroue in Aksie se rekening:

NHSV Midstream, ABSA, Takkode 632005,

Rekeningno 9247127335. (Gebruik as verwysing: Imke)

Vir bevestiging van die omstandighede gaan na Facebook van Midstream Familiekerk en/of Darius Geldenhuys.


 
 
 

Comments


© 2015 MFK.

bottom of page