top of page
Offergawes

Dit is elke lidmaat se verantwoor-delikheid om na die beste van hul

vermoë 'n offergawe te gee as deel van hul dankbaarheid teenoor die Here.

 

MFK se offergawes word aangewend vir barmhartigheid. So gee ons uit dankbaarheid.

 

Die bankbesonderhede is hieronder beskikbaar. 

 

Om uit te vind hoe u kan betrokke raak by Midstream Familiekerk se uitreik aan die gemeenskap, kliek op die skakel regs bo.

© 2015 MFK.

bottom of page