top of page
'n Rustige tuiste vir besige mense.
 
Waar jy deel word van God se familie.

Die kerk gaan jou nie in die hemel bring nie. Maar die kerk is 'n instrument waardeur God sigbaar word en werk in die wêreld. 

 

Dit is ook n geleentheid vir jou om jou geloof in God en jou liefde vir jou medemens uit te leef.

 

Mag Midstream Familiekerk vir u so 'n tuiste wees.

Visie
Betrokkenheid

Ons probeer om God te verheerlik en om te word wat ons Vader graag wil hê dat ons sal wees, naamlik om as Sy kinders te lewe sodat ander Hom al meer in ons sal sien en ervaar.  Ons as gemeente reik ook uit na buite om so in dankbaarheid ons geloof uit te leef.

 

Daar is verskillende maniere om betrokke te raak. Gaan klik gerus op die "Bedieninge" blad,

© 2015 MFK.

bottom of page