top of page

Bybelstudie
Midstream Familiekerk streef daarna om al die lidmate te motiveer om Bybelstudie by te woon en deel te raak van 'n spesifieke "Kleingroep".

Kleingroepe
Woensdag 09:00 (Seniors)
11:00 (Vroue)
19:00 (Jeug)
19:00 (Enigiemand)
Donderdag 09:00 (Retire@Midstream)
bottom of page