

DIE KRAG VAN GEBED - BYBELSTUDIE
Voel jou gebedslewe kragteloos op die oomblik? Dan is die Bybestudie reeks DIE OORLOGSKAMER ook vir jou! Verbind jouself om vir 5 weke by...


HART-IN-DIE-SAK Projek
Gemeentelede word versoek om met die komende Nagmaal asb nie-bederfbare produkte soos blikkies–en ander kos, klere, mans en vroue...


Erco se getuienis
Ons het gister 'n getuienis gehoor van 'n seuntjie wat deur 'n hiëna aangeval is. Luister gerus na die klankgreep om te hoor wat die...


Corlea - ten bate van Prinshofskool vir Gesiggestremdes
Die Prinshofskool vir Gesiggestremdes adverteer die volgende geleentheid.


Bybelstudie (Kleingroepe)
Daar is nog nie hierdie week byeenkomste nie. Ons begin weer DV Woensdag 27 Julie 2016.


Jeugwerk en Kategese
Aktiwiteite begin weer Sondag, die 24ste Julie 2016. Jeugwerkers kom DV Donderdag 21 Junie om 19:00 by die kerk bymekaar om die volgende...


Fonds vir IMKE
Imke Geldenhuys is ‘n 3 jarige dogtertjie met ‘n rare vorm van beenmurgkanker, naamlik neuroplastoma. Daar is ‘n fonds gestig om te help...


VIVA LAS VEGAS!
Kom geniet ‘n genotvolle aand in die Barnyard Teater (Parkview) met treffers van Elvis, Bruce Springsteen en ander loslittydgenote. DV 1...


Vrouenaweek 2 tot 4 September 2016
By Leeuwenhof Country Lodge and Garden Spa by Modimole. DV 2 tot 4 September 2016. R2000.00 per persoon (insl vervoer, watertand etes,...


Sukses: Familiefees
DUITSEFEES Dit is met groot dankbaarheid teenoor die Here dat ons op hierdie stadium op ‘n netto inkomste van R147 000.00 te staan gekom...