Search
Jeugwerk en Kategese
- leongeel27
- Jul 20, 2016
- 1 min read

Aktiwiteite begin weer Sondag, die 24ste Julie 2016.
Jeugwerkers kom DV Donderdag 21 Junie om 19:00 by die kerk bymekaar om die volgende kwartaal se jeugwerk te beplan. Laat weet asb as jy beskikbaar is om te help by een van die volgende groepe:
Ds Gerhard (082 3748703)
Besige lyfies ( 0 – 2 jr)
Kleuterkerk ( 3 – 6 jr)
Kinderkerk (graad 1 – 3)
Graad 4 – 6
Ds Leon (082 9369015)
Graad 7 - 10
Comments