top of page
Search

Vrouenaweek 2 tot 4 September 2016

  • leongeel27
  • Jul 1, 2016
  • 1 min read

By Leeuwenhof Country Lodge and Garden Spa by Modimole. DV 2 tot 4 September 2016. R2000.00 per persoon (insl vervoer, watertand etes, luukse verblyf, spa behandeling en geestelike verryking).

Ons besoek ook die Abraham Krielkinderhuis waarby ons betrokke is.

Betaal nou jou deposito van R1000.00 om plek te verseker. Gebruik jou VAN en VROUENAWEEK as verwysing. Daar is nog net 6 van die 24 plekke beskikbaar.

Inbetaling: NHSV Midstream, ABSA rekno: 9247127335, takkode 632005.


 
 
 

Comments


© 2015 MFK.

bottom of page