top of page
Search

VIVA LAS VEGAS!

  • leongeel27
  • Jul 1, 2016
  • 1 min read

Kom geniet ‘n genotvolle aand in die Barnyard Teater (Parkview) met treffers van Elvis, Bruce Springsteen en ander loslittydgenote. DV 1 Julie 2016 om 20:00.

Alles ten bate van die Van Rensburg Ouetehuis.

Kaartjies kos R150 per persoon of as jy nie kan gaan nie, borg ’n inwoner van die ouetehuis.

Bespreek by Ina (084 583 0451) of Karien (082 577 3484).


 
 
 

Comments


© 2015 MFK.

bottom of page