Search
Wat gebeur die week?
- Leon Geel
- Oct 28, 2015
- 1 min read
Midstream Familiekerk is tans baie voorspoedig in alles wat hulle aanpak, dit is ook met groot vreugde dat die gemeente kan getuig van groei en wonderlike opkoms by eredienste.
Ons sien ook uit na ons Kerkraadsvergadering hierdie Sondag en ook ons aflsuiting.
Elkeen word genooi om saam te kom braai by MFK en daar gaan heerlike waterkaskenades vir die kinders wees.

Comments