Search
HART-IN-DIE-SAK Projek
- leongeel27
- Aug 22, 2016
- 1 min read
Gemeentelede word versoek om met die komende Nagmaal asb nie-bederfbare produkte soos blikkies–en ander kos, klere, mans en vroue toiletware, ens saam te bring. Dit gaan versprei word aan behoeftige mense.

Comments