top of page
Search

Familiefees

  • leongeel27
  • May 23, 2016
  • 1 min read

Hello almal

Onthou van ons Familiefees Vrydag, 27 Mei 2016. Dit begin alreeds om 15:00. Daar gaan heerlik saam met mekaar gekuier word en die Duitse tema sal sorg vir hope opwinding.

Daar is soos elke jaar genoeg vermaak, genoeg om te eet en genoeg speletjies vir die kinders.

Sien jou daar.


 
 
 

Comments


© 2015 MFK.

bottom of page