top of page

Wie en wat is ons?

 

Kinders… Van jonk tot oud.

 

Jong gelowiges wat op ons eie manier aan ons geloof wil uitdrukking gee.

 

Gereed vir verandering.

 

Baie lief vir die Here van die kerk.

 

Waarna is ons opsoek?

 

‘n Verstandhouding wat getuig dat die volwasse gelowiges in die kerk vir ons omgee en ons ondersteun.

 

‘n Ruimte waar ons tuis voel.

 

Toegelaat word om onsself te kan wees, op ons eie unieke manier.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

© 2015 MFK.

bottom of page