top of page

DEURNAG : Sat 20 AUGUSTUS

 

Midstream Familiekerk  Gr 1 – 6 Kinderbediening

 

Kom kamp by die kerk, bring jou tentjie, slaapsak / kombers, kussing en tandeborsel. Ons gaan ‘n tempel uit kartonbokse bou:

​

  16:00 – Speletjies, tempel-bou

  18:00 – Aandete

  19:00 – Oefen vir Midstream Lofprysing

  20:00 – Skattejag

  21:00 – Deurnag fliek en rekenaar speletjies

  12:00 – Middernagfees

  07:00 – Ontbyt

  08:30 – Erediens

​

(Ouers is welkom om te kom saam kamp, ons sal dit verkies, kleiner kinders wat wil is welkom om 21:00 huis toe te gaan, tente kan van 15:00 af opgeslaan word, karavane welkom, daar sal ook groot tente wees vir die wat nie eie het nie.)

​

Navrae:

Ds Gerhard – 082 374 8703,  Adriaan – 083 680 4578

en Hanri – 071 6724058

© 2015 MFK.

bottom of page