Tuis
Wie is ons?
Bedieninge
Kalender
Gallery
Preke
Afkondigings
Kontak ons
More
Midstream Familiekerk se Jeug, het besluit om deel te vorm van 'n Bybelstudie groep. Dit is een van die hoogtepunte in ons besige weke.
Waarom?
Hier kom elke jongmens met sy of haar probleem en ons bespreek dit aan die hand van God se Woord.